Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helgarda Estate, Bisschop-straat 11B, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Cottage is 'n betowerende en gerieflike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in ’n stil en vreedsame area in Houtbaai, Kaapstad.

Hierdie kothuis bied verblyf aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, ’n koningingrootte-bed en die badkamer het ’n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kombuis is met ’n yskas, mikrogolfoond, stoof en ander toebehore toegerus.

Die aangrensende sitarea het ’n TV met DStv. Die kothuis bied lieflike uitsigte oor Chapman's Peak en die baai. Die kothuis het ook gratis WiFi, 'n omskakelaar en 'n gasstoof wat tydens kragonderbrekings gebruik kan word. Daar is ook 'n wasmasjien wat gaste kan gebruik.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en braaigeriewe op die perseel. Parkeerplek op die perseel word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Helgarda Estate, Bisschop-straat 11B, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helgarda Estate, Bisschop-straat 11B, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcf6c17c27bd258d93f2f8387e6da9a4e1314755a75472d23206f9f908203a8462732a2808163912be0f757017f5cf67344b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Helgarda Estate 11A Bisschop Road, Hout Bay 7872 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.027104935644 18.346154885181