Yzerfontein Akkommodasie by Sea Echo Flat | LekkeSlaap
+13
+13

Sea Echo Flat

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Kattz-weg 16, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Echo Flat is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Yzerfontein.

Die woonstel het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n toilet. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n volledige kombuis. Daar is 'n etenstafel in die braaikamer en 'n ingeboude braai. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV het. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring as hul DStv wil hê. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n OVHD-dekodeerder indien benodig.

Gaste kan in die tuin ontspan en parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Die eenheid is baie ruim.

Sea Echo Flat is 300 m vanaf Yzerfontein se hawe en 900m van Yzerfontein se strande af. Yzerfontein bied verskeie restaurante, kafees en doendinge soos visvang, branderplankry, ski, seil en voetslaan. Gaste kan die Dassen Island-lighuis, the !Khwa ttu San Erfenissentrum en die natuurreservate in die area besoek wat met veldblomme oortrek is gedurende lente.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Echo Flat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Sea Echo Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lutie Kattz-weg 16, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Echo Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Kattz-weg 16, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHdlxfEIXLnUe99wH5b6kfZzWhUzeqwVXVXPN5azStckSA53qc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 16 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.3482314 18.1515527
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za