Sea-Escape and Sea-Crets

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea-Escape and Sea-Crets is sentraal in Jeffreysbaai geleë en slegs 200 m vanaf die hoofstrand. Die verblyf is ideaal vir ’n gesin of groep vriende met vakansie. Dis is naby verskeie restaurante, winkels, besienswaardighede en doendinge.

Daar is 2 woonstelle, elk met 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die hoofslaapkamers het koningingrootte-beddens en die tweede slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die badkamers beskik oor ’n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuise het elk ’n 4-plaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitareas beskik oor gemaklike rusbanke.

Daar is ’n gemeenskaplike braai-area en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea-Escape And Sea-Crets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false