LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Esta | LekkeSlaap
+27

Sea Esta

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 1, 3 Villa Med, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Esta bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-grondvloerwoonstel in die Villa Med-kompleks in Ballito. Die smaakvol gemeubileerde woonstel is ideaal vir paartjies, groepe vriende, sakereisigers en gesinne. Die woonstelkompleks is gerieflik geleë net 900 m van Willard Beach, Ballito se hoofstrand, af.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers met baddens storte, toilette en wasbakke, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien in. Die woonstel het 2 slim-TV's met Netflix, Showmax, YouTube en DStv-sportkanale. Die woonstel het ook lugversorging en gratis WiFi.

Gaste kan lekker op die stoep met 'n etenstafel en sitarea ontspan. Die stoep kyk oor die gemeenskaplike swembad en braai-area uit. Die huis het ook linne en badhanddoeke, 'n kluis, 'n motorhuis en parkeerplek. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Esta sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Sea Esta
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Elandstraat 1, 3 Villa Med, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Esta het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 1, 3 Villa Med, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4c2a9b26e9349969ec08b6c0459a691f46442c6898d8308e3fe2ba5c2939a9fe6e54600a78f72e76645fe7fa92185acb0f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 1 Eland Street 3 Villa Med 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.527879738332 31.222072950926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!