40% af Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 16 Mrt 2020 tot 11 Jun 2020.
Amanzimtoti Akkommodasie by Sea-esta | LekkeSlaap
+20
+20

Sea-esta

2 resensies
Selfsorg
  • Weeksdagaanbod - Kry 40% af
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea-esta is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige seefront-kompleks Afsaal in Amanzimtoti. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en dit is naby die waterpark, gesinsvriendelike restaurante, vermaak-areas en winkelsentrums.

Die tweeslaapkamerwoonstel is geskik vir 5 en het lieflike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en toonbank toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, visvang, perdry, gholfspeel en diepseeduik in.

Op spesiale versoek kan blomme, sjampanje en sjokolades georganiseer word vir 'n verjaarsdag, verlowing of wittebrood.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea-esta sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Sea-esta
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Strandweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Vanaf R700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsX6VXfGZOGvEFO2D5AVpeMjxDGofHdtqxniNHs3M23RqfvWm5M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.055962 30.8847
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za