Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Esta

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1664

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Sea-Esta
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Esmerel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmerel S
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker gerus.

Ons het baie lekker gebly en die huis vreeslik baie geniet. Mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G
Saam met vriende

Dit was heerlik!

Dit was ongelooflik lekker. Die huis is pragtig en die see-uitsig is wonderlik. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlene W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlene W

Sea-Esta is 'n huis waar jy jou vakansie of wegbreek naweek kan geniet.

Ons het elke oomblik geniet. Die huis is pragtig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable home with good ameneties.

Really enjoyed the home. Nothing that I did not like about it. Well furnished and spacious. The only negatives, and hopefully it will be regarded as constructive criticism and all pertain to the cleanliness of the property and this may be an issue that needs to be addressed with the cleaning service. Superficially the house looks very clean, however then the dust bunnies appear from under the beds and wardrobes. We checked behind the TV cabinet to see whether it was possible to connect a UPS and noticed that the area has probably not been cleaned in months. Interior window frames/windows have not been cleaned for some time. No issues with the linen. Upstairs TV did not work, the batteries of the remote may just need changing. We checked behind this cabinet to see whether we could connect the internet modem to a UPS but refrained from doing this because the electrical wiring appeared somewhat hazardous. With loadshedding this may be worth looking into so that a UPS may be connected safely. Despite the above, we really enjoyed our stay and will definitely consider visiting again. The staff at Stay in Paternoster and the security company were awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teri-lynn W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teri-lynn W
Saam met vriende

Amazing!

Very nice house, with nice views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charoll P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charoll P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Ek is spraakloos. Ons is hoogs tevrede. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammy B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy B
Saam met vriende

Sea-esta is definitely the place to stay.

The stay was welcoming and amazing. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony A
Gesin met klein kinders

Very comfortable stay.

Very well laid out house with the basics.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marco R
Gesin met klein kinders

Ongeskikte eienaar.

Met aankoms het ons gesien die stacker deur werk nie en het dit aangemeld. Eienaar beweer nou ons het dit gebreek en antwoord nie my e-posse nie en hou my deposito terug ongrondwetlik. Ek het self eiendom wat ek verhuur en ek is al 20 jaar in die konstruksiebedryf, nou wil sy beweer ek het haar deur gaan breek. Belaglik, en dit nadat ek R8000 betaal het vir die verblyf. Adverteer die plek met DStv maar dit is slegs 'n paar oop kanale. Alle breekware in die huis was onmenslik vuil gewees. Ons gaan 2 keer 'n jaar Paternoster toe en diè was die slegste ondervinding nog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L

Netjiese, ruim huis.

Sea-esta het als wat jy nodig het vir 'n naweek se wegbreek, asook 'n skottelgoedwasser. Die huis is ruim en oorgenoeg plek vir 6 mense. Naby die strand en kan orals stap. Die huis was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearl R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl R
Saam met vriende

Beautiful house.

Loved the fire. And the bedrooms are just luxurious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel W
Gesin met tieners

Dit was 'n besonderse plek. Baie goed vir 'n gesin. Rustig, ek en my gesin droom nou nog oor ons heerlike naweek weg by Sea-esta. Sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie vir julle gasvryheid ook, dit was die beste.

Dit was die beste om wakker te word met seelug op jou drumpel en om uit te kyk oor die blou see was so lekker. Weg van die stad se geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette M
Saam met vriende

Lekker ruim huis, met al die geriewe wat nodig is.

Heerlik gekuier en see is stap-afstand vanaf huis. Aandag kan aan netheid gegee word. Spinnerakke in vensters, onder tafels, ens. Loadshedding. Net een lig was beskikbaar, maar nie in werkende toestand nie (kon nie charger vind nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize M
Gesin met klein kinders

Sal definitief weer gaan!

Die huis is lieflik ingerig met alles wat jy kan nodig he. Baie spasie en veilig vir kinders. Ons het heerlik gekuier en sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa P
Gesin met klein kinders

Heerlik, net 'n paar slegte dinge.

Die gyser was verkeerd geïnstalleer en ons het baie min warm water gehad. Die gyser is reggemaak maar het toe oorgeloop die volgende dag omdat hy te warm gestel was. Die buurman het net ons water kom afsit sonder om met ons te praat en dit was baie onaangenaam. Ons voel hy kon net met ons kom praat het in plaas van om sommer die water toe te maak terwyl ons besig was met wasgoed en skottelgoed. Die skottelgoedwasser kort ook 'n diens aangesien dit die skottelgoed vuiler maak as wat dit ingesit is. Ons het probeer om sout en "rinse aid" in te sit, maar wou nie werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela M
Gesin met klein kinders

Excellent.

Excellent all round. The only negative is that the upstairs toilet in the main bedroom smelled bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Na-imah S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Na-imah S
Saam met vriende

Relaxing and peaceful.

We had an amazing time. House was beautiful. Everything we required was available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abri D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri D
Saam met vriende

Topklas.

Die foto's doen nie Sea-esta geregtig nie! Ons was aangenaam verras met die luukse woonplek. Sal definitief teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enver D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Enver D
Saam met vriende

We had a really nice time, the house is fantastic.

Nice big house, good functional bathrooms. Plenty of open space, lots of braai areas. Great for socializing with friends and lots of space for kids to play. Can close up property for smaller kids.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het regtig 'n lekker tyd gehad, die huis is fantasties.

Lekker groot huis, goeie en funksionele badkamers. Genoeg oop spasie, baie braai-areas. Lekker om te sosialiseer met vriende en baie plek vir die kinders om te speel. Kan die perseel toemaak vir kleiner kinders.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nik M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nik M
Gesin met tieners

We enjoyed the neat house, peacefull surroundings and proximity to the beach. Thank your for a very relaxing weekend.

With the price that I paid, I would have expected at least salt and pepper to be provided. From experience such basic spices would normally be provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea-Esta se terugvoer

Dear Guest

The owner apologize for the inconvenience. Salt and pepper condiments were replaced several times from previous guests and she decided to rather do without it. We are delighted that you enjoyed a relaxing weekend after all and hope to welcome you back again.
Have a lovely day.

Sea-Esta
Lucille B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille B
Gesin met klein kinders

Paternoster is a great breakaway destination.

The house was fitting for a family providing privacy and space for kids to play outside. Good sea view and walking distance to the beach! Sea-esta is a well kept and spacious house offering easy access to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b88c969af17867773da0c1db5be2bace639198b0570b77bb766aa8418e2648f9de50d150087b870b0ec8f24e8410a6dea1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 5 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.80453 17.9000999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem