Hartenbos Akkommodasie by Sea-Esta Mossel Bay | LekkeSlaap
+27

Sea-Esta Mossel Bay

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Sea-Esta Mossel Bay
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gustav S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S
Enkelreisiger

Naby aan alles - see, winkels, pretpark ens.

Perfek vir ontspanning, maar ook naby alles indien jy meer bedrywig wil wees. Stapafstand van see en winkelsentrums. Geen klagtes.

Sea-Esta Mossel Bay's terugvoer

Baie dankie, Gustav. Ek hoop om jou weer te sien.

Sea-Esta Mossel Bay
Clara D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clara D
Saam met vriende

Warm, verwelkomend, gerieflik.

Barbara was baie behulpsaam, die akkommodasie was skoon, meer as genoeg breekware, eetgerei, ens. beskikbaar. Ons het ons verblyf baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Warm, welcoming, convenient.

Barbara was most helpful, the accommodation was spotlessly clean, more than enough crockery, cutlery, etc. available. We really enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sea-Esta Mossel Bay's terugvoer

Thank you very much, Clara. We enjoyed having you.

Sea-Esta Mossel Bay
Joe V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe V
Gesin met tieners

Lovely little place, nice and central to main Hartenbos hub and beaches. Would definitely recommend.

Was a great stay, Barbara was very friendly and helpful. We really felt at home for our stay at Sea-Esta.

Sea-Esta Mossel Bay's terugvoer

Thank you Joe! Would love to see you guys again soon!

Sea-Esta Mossel Bay
Debbie L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en aangenaam.

Die plekkie het alles in wat ons nodig gehad het. Alles was netjies en skoon. Aangename gasheer en gasvrou.

Francois V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Enkelreisiger

Heerlik. Soos by die huis. Die kat kom weer!

My tipe keuse! Dit is aanbeveelbaar.

Sea-Esta Mossel Bay's terugvoer

Dankie Francois dat jy gekom het. Ons kyk uit na die volgende leer!

Sea-Esta Mossel Bay
Madeleine C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense in 'n prentjiemooi dorp.

Verblyf was groot genoeg vir twee mense, baie skoon en cozy. Mense was vriendelik in 'n prentjiemooi dorp. Beslis die moeite werd.

Sea-Esta Mossel Bay's terugvoer

Baie dankie Madeleine. Hoop ons sien weer!

Sea-Esta Mossel Bay
Charmain S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Daar is alles wat nodig is. Bed het heerlik geslaap. Eienaar was vriendelik. Alles was skoon en netjies.

Sea-Esta Mossel Bay's terugvoer

Dankie Stefanie.
Dit was lekker om julle hier te hê. Net die beste vir julle en sterkte met jou arm!

Sea-Esta Mossel Bay
Liesl V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus met al die nodige.

Goed toegerus. Baie goeie uitleg, ligging en baie veilig.

Sea-Esta Mossel Bay's terugvoer

It was great having you here Liesl. Thank you for a great review. Hoping to see you soon again!

Sea-Esta Mossel Bay
Roelien V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik en ontspannend.

'n Klein plekkie met 'n bietjie Weskus nostalgie. Pragtig met al die kleure en alles wat nodig is. Perfek vir 'n vakansie. Heerlik gebly.

Sea-Esta Mossel Bay's terugvoer

Fantasties! Dankie Roelien. Ons hoop ons sien jou weer.

Sea-Esta Mossel Bay
Carien M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien M
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie.

Heerlik gebly. Perfekte grootte vir vier volwassenes. Vriendelike diens.

Sea-Esta Mossel Bay's terugvoer

Dankie Carien vir die mooi review.

Sea-Esta Mossel Bay
Thembekile B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thembekile B
Gesin met klein kinders

Verblyf was fantasties!

Baie dankie, ons het die verblyf geniet.

Hester P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, alles was perfek. Die plekkie het alles wat jy nodig het en is naby die seefront geleë.

Kholisa N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kholisa N
Saam met vriende

Good place to stay in.

Pleasant stay at the place.

Celeste J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste J
Gesin met klein kinders

Dit was die perfekte naweek.

Ons het gehou van die feit dat dit buitekant die besige dorp geleë is maar nie te ver nie. Asook baie nader aan die strand geleë is. Die eienaar was baie bedagsaam en vriendelik ten alle tye. Ons sal definitief weer van Sea-esta gebruik maak.

Johan T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Ek wil graag 'n groot dankie sê vir die hartlike welkom Vrydag, dit was regtig 'n plesier om by julle plek te bly, ons het dit regtig geniet en sal beslis weer in die toekoms kom kuier. Die plek is regtig netjies, mooi en knus. Ons sal dit aanbeveel aan ons vriende en familie. Mag julle besigheid van krag tot krag gaan. Mooi bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely fantastic.

I would just like to say a huge thank you for your warm welcome on Friday, it was really a pleasure to stay over at your place, we really enjoyed ourselves and would definitely come there in future again. The place is really neat, beautiful and cosy. We would recommend it to our friends and family. May your business go from strength to strength. Keep well.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Loïs B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loïs B
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies. Alles wat nodig is.

Woonstel skoon en netjies. Goed ingerig. Nie vir meer as drie persone. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Albany L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albany L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat en gesellige braai-area.

Die website gee volledige inligting en veral kliëntediens baie uitstekend. Genoeg geriewe vir die prys aangebied. Beveel dit aan vir diegene wat beslis gerief wil hê sonder om uitgebuit te word.

Tinus N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus N
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en loopafstand van see.

Die mense is vriendelik en die huisie is naby alles wat jy nodig het en loopafstand van die see en ook natuurlik 'n lekke braai.

Hendrieka F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrieka F
Saam met vriende

Die ligging is perfek en die geriewe is uitstekend.

Ek en my vriendin kon nie met enigiets fout vind nie. Die huisie is gemaklik en goed toegerus. Ons kon kom en gaan soos ons wou. Dit was nou lekker om daar te bly!

Patricia M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia M
Gesin met tieners

Great holiday home. Recommend it.

The owners were friendly. Free Wi-Fi was a highlight of our stay.

Fransien L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fransien L
Gesin met klein kinders

Die ideale ligging en eienaars baie aangenaam.

Ons het die ligging ideaal gevind en kon te voet na winkels sowel as plaaslike (stiller) strand gaan. Die eenheid, alhoewel kleinerig, was goed toegerus en het in al ons behoeftes voorsien. Die lekkerste kuierplek was natuurlik by die lang tafel voor die braaiplek. Die eienaars is baie aangenaam, altyd byderhand en besorg. Ons sal beslis weer terugkeer om hier tuis te gaan.

Vanessa V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met vriende

Skoon. Gerieflik. Aan te beveel.

Baie netjiese verblyf en naby die strande geleë.

Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht-laan 7, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlsvmu0JEiOfsHDskT1P2kY6mTwvtBwbJX5Wcg0ldUcBdoA2cRz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 22 5 1 5 7 Nooitgedacht Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.134284522098 22.108302953373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za