St. Helenabaai Akkommodasie by Sea Haven @ Shelley Point | LekkeSlaap
+15
+15

Sea Haven @ Shelley Point

Selfsorg
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 18, Shelley Point, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Haven @ Shelley Point is 'n lieflike vakansiehuis op 'n veilige landgoed wat na die see front in Shelley Point in St Helenabaai. Dié dubbelverdiepinghuis is naby die strand en is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping. Die leefarea en kombuis is op die grondverdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, TV en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het toegang tot 'n balkon met see-uitsigte. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en is ideaal vir kinders. Die badkamers het bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel asook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n stoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai. Die landgoed het 'n 24 uur-sekuriteit-toegangbeheerpunt.

Doendinge in die area sluit swem, visvang, walviskyk, snorkel, duik en gholfspeel in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Haven @ Shelley Point sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 10de Straat 18, Shelley Point, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 18, Shelley Point, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb63f6cb7c2cde44979ebb3c4d7ce5021cddb4718e7e9ccdb013a722289c80f1b5015569dedbeca15e12f16e3162f2e782a7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 18 10th Street Shelley Point 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.705101441301 17.969215246696
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za