Struisbaai Akkommodasie by Sea Haven | LekkeSlaap
+17
+17

Sea Haven

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinnerariastraat 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Haven is 'n baie netjiese selfsorg-wooneenheid vir 4 gaste in Struisbaai. Die eenheid is 500 m vanaf die hoofswemstrand en ook naby winkels, kroeë en restaurante.

Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die volledige oopplan-kombuis het 'n vierplaatstoof en oond, yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en breekware. Die sitarea het 'n ingeboude braai en TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor ons dorpie.

Daar is 'n gimnasium op die perseel wat gaste teen 'n minimale fooi kan gebruik. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Haven sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sea Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cinnerariastraat 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinnerariastraat 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFEHQ3Iz3LMcp6ODTUp2rZbaksfiuio54t7RIA7yWUTOlUb8jtw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 14 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.802391 20.053224
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za