Struisbaai Akkommodasie by Sea Heaven | LekkeSlaap
+12
+12

Sea Heaven

  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea Heights, L'Agulhas Privaat Natuur- en Wildreservaat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Heaven is in die L'Agulhas Privaat Natuur- en Wildreservaat in Struisbaai geleë en bied rustige gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n paartjie op soek na 'n unieke wegbreek-geleentheid. Die eienaars bly in die gastehuis om te verseker dat daar in gaste se behoeftes voorsien word.

Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid beskik oor 1 gemeenskaplike badkamer. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat met die eienaars gedeel word. Dit is toegerys met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en 'n wasmasjien

Ontbyt word elke oggend voorsien.

Let asseblief daarop dat troeteldiere nie in die reservaat toegelaat word nie en dat rook binne die huis streng verbode is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Sea Heaven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Protea Heights, L'Agulhas Privaat Natuur- en Wildreservaat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Heaven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea Heights, L'Agulhas Privaat Natuur- en Wildreservaat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiMTU0MTAxLWU2ZGMtNDI5Ni1hODI2LThhOTYzZDhlODAyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Protea Heights L'Agulhas Private Nature and Game Reserve 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.814659939271 20.025750696659
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za