Sea Horse 17
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Mei 2022 tot 1 Sep 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Op die hoek van Arbournot-straat en Marine Terrace, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea Horse 17 is 'n woonstel aan KwaZulu-Natal se suidkus, net 5 minute van Scottsburgh se hoofstrand en sakekern af. Opknappingswerk is op die oomblik aan die gang.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 4 badkamers en is oopplan. Daar is gerieflike slaapplek vir 6 gaste en 'n sekuriteitsmuur en outomatiese hek bied oorgenoeg sekuriteit en veilige parkeerplek. Geriewe in die woonstel sluit waaiers, lugversorging, DStv, groot privaat stoepe en 'n swembad in.
Die hoofstrand word die hele jaar lank deur lewensredders beman en daar is haainette in die water. Die omgewing is besonder gewild onder sonbaaiers, branderplankryers, hengelaars en snorkelaars. Scottsburgh se pragtige gholfbaan is net 'n entjie met die pad op, en Aliwal Shoal, een van die beste koraalrifduikplekke ter wêreld, is ook net 10 km van die woonstel af.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Horse 17 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Op die hoek van Arbournot-straat en Marine Terrace, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Horse 17 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Op die hoek van Arbournot-straat en Marine Terrace, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom