- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Akasiastraat 22, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jeffrey's Bay Beach House is 'n B&B-instansie, reg op die strand in een van die pragtigste dorpies in die wêreld, Jefferysbaai geleë.
Gaste kan 'n uiters ontspanne, rustige en kalm atmosfeer by dié B&B verwag.
Daar is direkte toegang tot die strand waar gaste kan gaan sonbaai, swem in die see, of lekker stap op een van Jeffreysbaai se ongerepte strande.
Of sit lekker gemaklik op ons houtdek met 'n skemerkelkie in die hand en geniet die uitsig oor die strand waar branderplankryers in die golwe hul toertjies ten toon stel, of kyk hoe die walvisse en dolfyne in die branders baljaar.
Ons pragtige kamers is smaakvol ingerig en sluit die Gesin-eenheid, Sea Breeze en Sea View-kamers in.
Die huis kan as 'n selfsorg-eenheid bespreek word en bied slaapplek aan 12 gaste.
Ons maak ook voorsiening vir intieme troues en privaat-funksies. Die beeldskone kuslyn sal jou dag of aangeleentheid net nog meer spesiaal maak.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Akasiastraat 22, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Jeffreys Bay Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Akasiastraat 22, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom