Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie - Southport

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Downing-straat 11, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea La Vie is in Southport / Sea Park geleë en bied 'n keuse tussen eenhede wat net 300 m van die strand af geleë is.

Gaste kan tussen 3 selfsorg-eenhede kies: Beach House, Mermaid's Cove en Captain's Corner. Elke eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders, behalwe Beach House wat slegs 4 gaste huisves. Linne word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke en badhanddoeke saambring.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, yskas en wasmasjien. Die sitkamers het elkeen 'n TV met DStv en dit bied toegang tot 'n balkon of privaat area met braaigeriewe en see-uitsigte. Mermaid's Cove het ook 'n privaat houtdek.

Parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar en daar is ook parkeerplek vir waentjies. Die opsigter woon op die perseel en is beskikbaar om gaste te help.

Let asseblief daarop dat Sea La Vie in 'n woonbuurt is, en dat daar ander eiendomme om die woning is. Daar word dus van gaste verwag dat hulle op 'n aanvaarbare wyse sal optree.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Sea La Vie - Southport
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Xane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 6

Ligging

  • Downing-straat 11, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea La Vie - Southport het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Downing-straat 11, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb06553bc02c658748d15d7bdf50c1b63bac97f09b78fb1cd91a28b524773000ab98c7035341a1d3496913774159fb98c204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 11 Downing Street Sea Park 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.688356951245 30.496161341139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem