Glencairn Akkommodasie by Sea La Vie | LekkeSlaap
+20
+20

Sea La Vie

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reids-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Sea La Vie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Glencairn, Kaapstad. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor Valsbaai van die dek af.

Daar is trappe na die woonstel en dit beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie langsaan het basiese toebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaat-induksiestoof, broodrooster, braaipan, ketel, eetgerei en breekware.

Die woonstel bied toegang tot 'n onthaalarea binne met 'n verhitte swembad en gasbraaigeriewe vir gaste se gebruik. Sea La Vie is ideaal geleë 4 km vanaf die historiese deel van Simonstad waar gaste die hawe, die vlootbasis en die bekende Boulders-strand kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea La Vie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Sea La Vie
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Reids-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reids-weg 5, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGsdiEGiLIjzYaakMj46xiw22OmVGJ1atkXeChZzvDt3bRRd2xM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Reids Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.16833 18.42817
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za