Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea La Vie is aan die rand van Bamboesbaai in Jacobsbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf naby aan verskeie doendinge aan die Weskus.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisies is elk met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elektrisiteit word deur sonpanele verskaf.

Elke eenheid het 'n lieflike stoep-area met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe, asook 'n privaat paadjie na Bamboesbaai wat voor die huis geleë is.

Net 'n vriendelike versoek dat ons nie babas/kinders en troeteldiere toelaat nie. Ook, geen besoekers aan ons gaste word toegelaat nie. Ons wil graag 'n rustige atmosfeer skep vir ons gaste om hierdie mooi area te waardeer.

Sea La Vie is naby verskeie doendinge, ’n strand asook winkels, staproetes en visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 106 resensies vir Sea La Vie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomdraaistraat 7, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02af166399a333949ec1003ee1fba15c060ae7b3fff13e0ecbcbf46ee14fb9d301d446b530ba23a9ffa8e1881999f831bfba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 7 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97011 17.88663