30% af Kry 30% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 31 Mei 2020.
Gordonsbaai Akkommodasie by Sea la Vie | LekkeSlaap
+20
+20

Sea la Vie

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 30% af
  • Vanaf R1 750 R1 225 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerweg 92, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea la Vie is 'n knus selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste in Gordonsbaai en is 100 m van die strand af.

Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank toegerus.

Die sitarea het 'n TV met DStv, Showmax en BoxOffice. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor Valsbaai en op die berge. Rook en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gordonsbaai het verskeie restaurante en winkels, en besoekers kan visvang, branderplankry, voetslaan en stap in die Helderberg Natuurreservaat, en die Helderberg-wynroete verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea la Vie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sea la Vie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Millerweg 92, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea la Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 750
Vanaf R1 225
per nag (vir 4 persone)
was R1 750
Vanaf R1 225
per nag (vir 4 persone)
was R1 750
Vanaf R1 225
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerweg 92, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQaL92rULkVsq4pRljqktIgbH8NrytUQvLpok9IyoaKFHf4E8Re?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 750, nou Vanaf R1 225  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 92 Miller Road Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.161614145984 18.868055874475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za