Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Lets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 The Dunes, Hoofweg (MR394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea-Lets bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks met toegangsbeheer in Keurboomstrand. Dit is 7 km vanaf Plettenbergbaai en stapafastand vanaf die strand.

Die eenheid is ideaal vir gaste wat die omliggende areas op die Tuinroete wil verken. Akkommodasie by Sea-Lets bestaan uit 'n unieke dubbelverdieping-selfsorgeenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers.

Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea met sommige DStv-kanale en 'n oop buitelugparkeerplek. Daar is ook 'n toegeboude braai-, sit- en eetarea.

Die eenhede word nie tydens verblyf skoongemaak nie. WiFi is beskikbaar via LTE en gaste moet hul eie toestelle en data gebruik. Let asb. daarop dat die eenheid nie aan matriekstudente verhuur word nie.

Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens en 'n klein speelpark vir kinders. Sea-Lets is ideaal geleë naby natuurreservate, 'n kort entjie se ry vanaf Plettenbergbaai Hengelklub en die middedorp, Goose Valley en Turtle Creek Gholflandgoedere, die Knysna Olifantpark en vele meer. Dit is 'n uitstekende oornagstop tussen Kaapstad en die Addo Olifantpark.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Sea-Lets
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 136 The Dunes, Hoofweg (MR394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea-Lets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 The Dunes, Hoofweg (MR394), Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzY2M0MWE2LTA3MTAtNGIyZC1iMTIxLWEwYjA3N2ZlZGFlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 136 The Dunes Main Road (MR394), 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010828159838 23.423516331241