Port Alfred Akkommodasie by Sea Lord's Way | LekkeSlaap
+12

Sea Lord's Way

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Lord-weg 71, Royal Alfred Marina, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Sea Lord's Way is 'n dubbelverdiepinghuis wat selfsorgverblyf bied en is op die kanaal in Royal Alfred Marina in Port Alfred geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge.

Die huis is smaakvol versier en het 4 slaapkamers, 3,5 badkamers en 2 oopplan-leefareas. Daar is 2 en suite-badkamers en die derde badkamer is apart en word deur die derde en vierde slaapkamers gedeel. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met stoof, skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste.

Die sitkamers het gemaklike rusbanke en skuifdeure wat lei na patios en privaat jetty met toegang tot die kanaal. Gaste kan die tennis- en muurbalbaan en gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Lord's Way sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Sea Lord's Way
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Sea Lord-weg 71, Royal Alfred Marina, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea Lord's Way het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 600
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Lord-weg 71, Royal Alfred Marina, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYWViNmNmLWViNDAtNDVhOS04MWIxLTY2N2JiODQ4MmNlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 71 Sea Lord's Way Royal Alfred Marina 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.59334 26.89606
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za