Sea More-Express Gastehuis
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 04-05, , West Beach, 7449, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea More-Express Gastehuis is in Bloubergstrand geleë, en bied die mees gefotografeerde uitsig oor Tafelberg en sy tafeldoek. Die akkommodasie is versier met moderne, stylvol dekor en oorspronklike kunswerke. Geniet luilekker oomblikke in die swembad, kuier in die sitkamer en kroeg-areas, of bespreek aandete by ons en ervaar die smaak van Afrika.
Addisionele kenmerke sluit 'n en suite-aantrekkamer, badkamer, koninggrootte- of koningingrootte-beddens, satelliet-TV en gratis WiFi in. Daar is ook 'n grootskerm-fliek beskikbaar vir gaste se kykgenot, en 'n gemeenskaplike volledig toegeruste kombuis. 'n Tradisionele Suid-Afrikaanse braai is 'n alternatiewe moet op ons spyskaart.
Vir 'n veilige en onvergeetlike vakansie in Kaapstad, kom kuier hier en trek voordeel uit ons groot verskeidenheid afslag-toere. Dit bied ons die geleentheid om toere te reël na Tafelberg, Kaappunt, die Wynlande, die V&A Waterfront, die Weskus en vele ander toeriste-besienswaardighede waaraan mens nie gewoonlik sou dink nie.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- 04-05, , West Beach, 7449, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 04-05, , West Beach, 7449, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12