LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea n Sky | LekkeSlaap
+16

Sea n Sky

Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf R2 200
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel bied ook 'n stoep en braaigeriewe, en word daagliks skoongemaak (behalwe op Sondae en openbare vakansiedae).

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Skakel asseblief vooraf die oord om reëlings te tref indien jy laat gaan inklok of op 'n Sondag of 'n openbare vakansiedag gaan inklok. Let asb. op dat die volledige bedrag binne 48 uur nadat die bespreking gemaak is, betaalbaar is. Gaste moet bewys van identiteit kan lewer voordat sleutels oorhandig word. Gaste mag hul ID, bestuurslisensie of paspoort gebruik as 'n identiteitsbewys. Gaste wat hulle akkommodasie met 'n kredietkaart bespreek en betaal het, moet dieselfde kaart toon wanneer hulle inklok. 'n Breekskadedeposito van R3000 moet met aankoms betaal word. WiFi is net by ontvangs, die swembad en vermaakkamer teen ekstra koste beskikbaar. Let asb. dat die week van 22 November 2020 tot 6 Desember 2020 die "student rage"-tyd is. Let asb. dat hierdie oord nie studentebesprekings toelaat nie. Gaste onder 25 jaar moet deur 'n persoon ouer as 25 jaar vergesel word vir die hele verblyftydperk. Indien gaste besig is om 'n bespreking te maak vrir studente of reeds 'n bespreking gemaak het vir studente, kontak asb. die besprekingskantoor om alternatiewe reëlings te tref. Gaste moet 'n kopie van die bevestigingsbrief by hul hê om in te kan klok. Indien die bestuur agterkom dat meer mense die eenheid bewoon as waarvoor daar bespreek is, sal jy en jou geselskap die eenheid moet ontruim en jy sal verantwoordelik gehou word vir die toepaslike fooi. Gaste mag nie die eenheid verhuur sonder vooraf goedkeuring van die bestuur nie, en gaste mag ook nie die bespreking deel tussen aparte gaste, sonder dat dit in die bevestigingsbrief aangedui is nie. Let asb. daarop dat die eenheid skoongemaak word vir bevestigde nuwe gaste slegs op die inklokdatum. Indien gaste, volgens bestuur, nie die reëls nakom nie, sal hulle verhoed word om die eenheid te gebruik en/of gevra word om die eenheid te verlaat, en gaste sal aanspreeklik gehou word vir die toepaslike fooi. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen troeteldiere van enige soort word toegelaat op die perseel of in die eenheid nie. Indien jy nie die reël gehoorsaam nie, sal jy die troeteldier van die perseel moet verwyder en jy sal 'n boete moet betaal. Volgens wet word rook nie in die eenheid toegelaat of op die patios of in enige van die oord se geboue nie. Dit word net in die aangewese rookareas toegelaat. Rook is wetlik verbode in die eenheid en indien jy of jou geselskap in die eenheid rook en die eenheid dan skoongemaak moet word, sal jy 'n boete moet betaal. Breekskade: Jy sal persoonlik verantwoordelik gehou word vir die koste van herstelwerk of vervanging van goedere weens skade of verlies in die eenheid of van sy inhoud. Jy en jou geselskap is verantwoordelik vir die betaling van enige ekstra gelde wat gehef mag word tydens jou verblyf. Gaste sal gevra word om 'n vrywaringsvorm te teken voor hulle inklok. Slegs persone van 18 jaar en ouer mag die gaste-registrasievorm teken wanner hulle inklok en moet vir die volle periode daar tuisgaan. Indien gaste versuim om die reël na te kom en onder 18 jaar is, sal hulle gevra word om die eenheid te verlaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Colin-straat en Uvongo-kusweg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABS6E4O3BbBJXt3Nw2W8d1tkxg9JlCww3tptkFM7DZRn7IeTtfr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Corner of Colin Street and Uvongo Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-16:00 09:00 -30.832846707374 30.395358331877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!