LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea n Sky | LekkeSlaap
+16

Sea n Sky

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Colin-straat en Uvongo-kusweg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea n Sky is 'n oord net 'n entjie van Uvongo-strand af. Dié oord is die ideale strandvakansie-bestemming. Gaste kan 'n luilekker stappie onderneem na een van die rotspoele of bietjie rond dobber op die strandmeer.

Die stylvolle en moderne gesinsvriendelike oord bied twee- en drieslaapkamerwoonstelle. Elke woonstel het sy eie stoep met privaat houtskoolbraaigeriewe. Elke woonstel beskik ook oor sekere DStv-kanale, badhanddoeke, plafonwaaiers, linne, 'n kluis, en daaglikse skoonmaakdiens (behalwe op Sondae en openbare vakansiedae).

Die oord bied 'n swembad, speletjieskamer, WiFi, bordspeletjies, gemeenskaplike parkeerplek, 'n waterglybaan en speletjiesarkade.

Sea n Sky is naby talle besienswaardighede soos die Beaver Creek Koffielandgoed, Margate Country Club, Pistols Saloon en Wild West Museum, Riverbend Krokodilplaas, Suidkus Mall, die Waffle House, Mac Bananas en Banana Café, die Mpenjati Natuurreservaat, Pure Venom Reptielpark en Wild 5 Avonture.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Sea n Sky
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van Colin-straat en Uvongo-kusweg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea n Sky het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Colin-straat en Uvongo-kusweg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABS6E4O3BbBJXt3Nw2W8d1tkxg9JlCww3tptkFM7DZRn7IeTtfr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Corner of Colin Street and Uvongo Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-16:00 09:00 -30.832846707374 30.395358331877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!