Sea Pearl Villa
Opsomming van Resensie
Ignatius L - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker.
Sea Pearl Villa se terugvoer
Baie dankie vir die resensie vir Sea Pearl Villa, Britannia Bay. Ons is baie bly dat u en die familie die tyd by ons geniet het. Ja, dis lekker om elke dag wakker te word met die branders en see. Groete en weer siens.
Colin R - Des 2022
Algehele gradering
Great stay!
Sea Pearl Villa se terugvoer
Dear guest, thank you for your great review. We are privileged to read that we are doing a great job, and that your stay was to your liking. We do not have Wi-Fi as the closeness of the beach and the surrounding make us forget about it and online media for a day or two. We hope you will be a returning guest. Regards and thank you.
Lizelle H - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n baie netjiese, gerieflike plek naby die see met 'n mooi uitsig!
Sea Pearl Villa se terugvoer
Beste Lizelle,
Ons is baie bly dat julle jul tydjie geniet het by Sea Pearl Villa. Ons gaste se gemak is waarna ons streef. Die uitsig maak werk aan enige moegheid en dan kan mens mos lekker ontspan. Ons hoop julle kom weer na die Weskus en na Sea Pearl Villa.
Groete
Danville & Francis
Sea Pearl Villa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Oloff Hennig-singel 4, Britanniabaai, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom