Sea Pearl Villa
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Oloff Hennig-singel 4, Britanniabaai, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Sea Pearl Villa bied verblyf in 3 en suite-slaapkamers in 'n dubbelverdiepinghuis in Britanniabaai, 'n woonbuurt in St Helenabaai, net 60 m vanaf die strand en 'n klein entjie se ry na 'n paar winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die omgewing. 'n Deel van die huis word met die eienaars, 'n paartjie bibliotekarisse wat oorsee werk, gedeel en hulle moedig gaste aan om 'n boek saam te bring en dit daar te los vir die volgende gaste om te geniet. Gaste sal egter steeds die privaatheid hê wat hulle benodig om die Weskus te volle te geniet.
Dié eenheid is smaakvol versier en het 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en daar is 3 driekwartbeddens in die derde slaapkamer. Elke badkamer het 'n stort en bad, dubbelwasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is ten volle toegerus en het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Verder is daar 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, stoomyster en strykplank. Alle kookgerei, breekware en eetgerei word voorsien.
Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV met DStv-Premier. Dit lei na 'n houtdek met stoepmeubels en 'n ingeboude braai wat oor die see uitkyk. Daar is veilige parkeerplek vir 4 voertuie.
Sea Pearl Villa is net 6 km se ry vanaf Shelley Point Gholfklub en ander besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Pearl Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Gedeelde dstv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Oloff Hennig-singel 4, Britanniabaai, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Pearl Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Oloff Hennig-singel 4, Britanniabaai, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom