Seepunt Akkommodasie by Sea Point Inn | LekkeSlaap
+68
+68

Sea Point Inn

  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regentstraat 82, Sea Point Inn , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Point Inn is in 'n veilige area ongeveer 400 m van die Seepunt-promenade en Pavilion-swembad af geleë. Dis naby supermarkte en kruidenierswinkels, 'n hele rits koffiewinkels, restaurante, eetplekke en verskeie wegneemrestaurante in die area bly tot laat in die aand oop.

Die verblyf word in 'n verskeidenheid kamersoorte aangebied. Elke kamer bied slaapplek vir 1 tot 3 mense en daar is 'n TV en privaat badkamer in elke eenheid. Veilige parkeerplek word voorsien. Die hoofbesienswaardighede van Kaapstad, soos Tafelberg, die V&A Waterfront, Bo-Kaap, Kampsbaai en die Botaniese Tuine kan maklik bereik word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Portugees
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 21 resensies vir Sea Point Inn
Netheid
3.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.1/5

Ligging

  • Regentstraat 82, Sea Point Inn , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Point Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regentstraat 82, Sea Point Inn , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApnETewXJ8pAEaUGo4xNOfENP3lF7TaEcqqAEVnFrTXEdOAQ59s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 21 5 1 4 82 Regent Road Sea Point Inn 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.921397270195 18.382448405027
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za