Port Alfred Akkommodasie by Sea-scape at 17 | LekkeSlaap
+15
+15

Sea-scape at 17

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sevenoaks-straat 17, Port Alfred, 1470, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea-scape at 17 is 'n selfsorghuis in Port Alfred. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en dis ideaal geleë naby die buitelugdoendinge en geriewe in die dorp.

Die huis is gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bederf-hoekbad. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n plafonwaaier. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Daar is 'n stapelbed vir 2 kinders in die leefarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Gaste het toegang tot braaigeriewe op die perseel en daar is veilige parkeerplek.
Sea-scape at 17 is 2 tot 3 km se ry vanaf die bekende Shelly-strand, Port Alfred West-strand, die Kowierivier waar jy watersporttoerusting soos waterponies, kanos en duiktoerusting kan huur, die Fish River Sun Gholfbaan en die River Spa met 'n groot verskeidenheid behandelings.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea-scape at 17 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Sea-scape at 17
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sevenoaks-straat 17, Port Alfred, 1470, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea-scape at 17 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sevenoaks-straat 17, Port Alfred, 1470, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfLfzXMHJzPegcokQKvXT09hnWqrGxGNpErHeNljHTrKjsaCA7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 8 persone) 4 5 1 5 17 Sevenoaks Street Port Alfred 1470 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -33.61108 26.876902
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za