Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Sea Me

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Sea Me is ’n selfsorghuis op die eienaar se eiendom in die pragtige voorstad Scarborough, Kaapstad. Hierdie vakansie-eiendom bied pragtige uitsigte oor die see en die area vanaf die balkon en meeste kamers.

Hierdie huis bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en bied lieflike uitsigte oor die see. Die kombuis is met ’n yskas, mikrogolfoond en gasstoof toegerus. Die aangrensende oopplan-leefarea lei na die balkon, waar daar ’n draagbare braai is en wat lieflike uitsigte bied.

Daar is parkeerplek op die perseel. Vanaf die parkeerplek moet gaste by steentrappies afstap na die hoofingang.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Sea Me sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sea Sea Me
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Sea Me het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 59, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbGhUZH0pUXA8cVglQQDRVFLI12rvuYXS0Tm1yf43gtJ2yAXNR5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 59 Hill Top Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.198461 18.378458