Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Shell House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Town House-keeromlaan, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 420 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Shell House is in Shelley Point, St. Helenabaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié dubbelverdiepinghuis het 'n grasdak en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n skuifdeur wat na 'n die buitebraaigeriewe met 'n uitsig oor die tuin lei.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -kabels en -afstandbeheer saambring.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Shell House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Sea Shell House
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 88

Jaar gelys 8

Ligging

  • Town House-keeromlaan, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Shell House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Town House-keeromlaan, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee8687fbf695dfb739f48a83346fb2a12ddaf38a59709634533743793d5df96c27d0c5eb59dd35d8c198bbb90627a8fc6ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Town House Close Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.704919393203 17.969534952378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem