LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Spray Beach Front Apartment | LekkeSlaap
+18

Sea Spray Beach Front Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensweg, Sea Spray-kompleks, Blouberg, 2144, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Spray Beach Front Apartment is in die veilige Sea Spray-kompleks in Bloubergstrand geleë en is net oorkant die pad van die strand waar gaste vir Tafelberg in al sy glorie kan sien.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n TV en 'n waaier op die vloer. Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Die Sea Spray-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad waarvan die inwoners gebruik kan maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Spray Beach Front Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Athensweg, Sea Spray-kompleks, Blouberg, 2144, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensweg, Sea Spray-kompleks, Blouberg, 2144, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3474563d41831387bd0fce008da435296a980b11e5356d13b492bde50c26bef9533864dd8e50d989868c1d1e152b7ce0cdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) Athens Road Sea Spray complex 2144 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.823233030799 18.478037446627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!