Sea-Spray Cottages
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscus-straat 46, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 3
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea-Spray Cottages is gerieflike gesinskothuise in Margate, KwaZulu-Natal. Die akkommodasie is perfek vir paartjies, vriende of gesinne wat graag gerieflik wil wegbreek, maar steeds naby aan die opwinding wil wees.
Sea-Spray Cottages bied 'n selfsorgeenheid. Die eenheid het slaapplek vir tussen 2 en 8 gaste met privaat ingange, dubbelbeddens, enkelbeddens en dubbelslaapbanke in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en ingeboude kaste vir die breekware en eetgerei toegerus.
Daar is 'n stoep-area en privaat braai-area, asook 2 parkeerplekke. Daar is 'n dek en 'n privaat braai-area op die eerste verdieping. Die eenheid is naby die swembad en groot lapa wat al die gaste kan gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.
Sea-Spray Cottages het 'n gemeenskaplike lapa-area en 'n skitterende swembad vir die warmer somerdae. Dit is net 'n kort entjie se ry van al die besienswaardighede in Margate af. Verken die strande, natuurroetes, krokodilplaas, voëlpark, Oribi-kloof, visvang, bootritte, gholf, perdry, plesierbote, skubaduik, sportklubs en nog vele meer om almal besig te hou.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hibiscus-straat 46, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea-Spray Cottages het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscus-straat 46, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 3