De Kelders Akkommodasie by Sea Star Lodge | LekkeSlaap
+24

Sea Star Lodge

Gastehuis
Expedition-kamer
was R2 200
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Expedition-kamer het 'n bad met 'n wonderskone see-uitsig, 'n aparte stort en 'n baie snoesige koningingrootte-bed. Expedition-kamer is toegerus met 'n executive-tafel, 'n 32'' LCD-skerm met Blu-Ray DVD-speler en satelliet TV. Lugversorging en verhitte handdoekrelings rond die gerieflike verblyf af en maak jou verblyf onvergeetlik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kroegie nie ingesluit by kamertariewe nie. Dit moet apart betaal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bayview-kamer
was R2 700
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gemaklike, toegeruste Bay View Kamer het uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en die silhoeët van Hermanus. Dit is elegant gemeubileer met 'n leunstoel en koffietafel, 'n koninggrootte-bed en werkstafel. Daar is 'n vol HD 40'' LCD-skerm met Blu-Ray DVD-speler en satelliet-TV. Die badkamer het 'n moderne, vrystaande, diep bad waarin jy kan ontspan, en 'n aparte stort, albei met ongelooflike see-uitsigte. Die panoramiese skuifdeur bied toegang tot die balkon.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kroegie nie ingesluit by kamertariewe nie. Dit moet apart betaal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rooftop-kamer
was R3 000
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Rooftop-kamer is uniek en op die boonste verdieping van Sea Star Lodge geleë. Gaste kan die asemrowende see-uitsig van hulle eie privaat dakterras van 50 m² af bewonder. Rooftop-kamer is knus met 'n koninggrootte-bed en badkamer met stort oor bad en verhitte handdoekrelings. Die kamer het 'n 32'' LCD-skerm met Blu-Ray DVD-speler en satelliet-TV. Daar is ook 'n klein werkstafel met stoel en 'n Nespresso-koffiemasjien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kroegie nie ingesluit by kamertariewe nie. Dit moet apart betaal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood-suite
was R3 400
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Wittebrood-suite het 'n ruim oopplan-ontwerp en unieke hoekligging met panoramiese uitsigte oor die oseaan en die sandduine van Fynbos Natuureservate. Die leefarea het 2 gemaklike leunstoele met 'n koffietafel, 'n koninggrootte-bed, 'n vol HD 50'' plasmaskerm met Blu-Ray DVD-speler en satelliet-TV, 'n kaggel en werkstafel. Die oop en vrystaande ontwerpersbad rond dié ideale, romantiese wegbreekplek af.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kroegie nie ingesluit by kamertariewe nie. Dit moet apart betaal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meester-suite
was R3 400
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Meester-suite is luuks en bied ononderbroke uitsigte oor die baai. Die slaapkamer is stylvol en baie ruim met panoramiese vensters, elegante meubels en Afrika-kuns. Daar is 'n koninggrootte-bed met 'n matras van hoë gehalte, 2 leunstoele met 'n koffietafel, 'n werkstafel en 'n vol HD 50'' plasma-skerm met Blu-Ray DVD-speler en satelliet-TV. Die manjifieke en moderne badkamer het 'n luukse, vrystaande ontwerpersbad wat die hoof fokuspunt van die suite is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kroegie nie ingesluit by kamertariewe nie. Dit moet apart betaal word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R2 200
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Ingang Straat, , Gaansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhMmMwNTc2LTY0Y2UtNDZjNS05OTU3LWEzMzRhNjU0M2M0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 200, nou Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 19 Ingang Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.558473760039 19.359583854675
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za