Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Star Rocks

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresa-laan 26, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sea Star Boutique Hotel bied uitsigte oor Kampsbaai, op Leeukop en Tafelberg en is 'n goeie afstand weg van die gedruis van die stad. Dit is net 15 minute van die middestad af en maklik bereikbaar vanaf Kampsbaai-rylaan. Die boetiek-hotel spog met 3 suites, 'n randvloeiswembad, 'n Jacuzzi en 'n privaat plonspoel.

Die Pool Room het 'n koninggrootte-bed en 'n ruim Hansgrohe-reënstort en 'n losstaande luukse bad.

Die Sea Star Rocks Suites het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die Private Pool Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n losstaande bad met 'n fantastiese see-uitsig en 'n Hansgrohe-reënstort. Dié eenheid het ook 'n privaat swembad.

Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n kroegie. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel in.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Sea Star Rocks
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Theresa-laan 26, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Star Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresa-laan 26, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MmY0NGVlLTcxMjctNGFiOS04NmJlLTU1Njk3OThjZjQwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 26 Theresa Avenue Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.962387797091 18.384051635582