Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Studio

Sea Studio
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim woonstel is op die boonste verdieping van die hoofhuis en front na die see. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Dit moet minstens 2 dae voor die inklokdatum versoek word. Die slaapkamer het ook 'n platskerm-TV met Netflix, YouTube en Openview. Die en suite-badkamer het ’n stort. Die bad kan nie tans gebruik word nie weens waterbeperkings. Daar is 2 toilette. Die kombuisie is met ’n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n dripkoffiemasjien met 'n dompelkoffiepot toegerus is. Albei deure lei na die balkon, waarop daar ’n ketelbraai is. Die woonstel spog met gratis WiFi. Hierdie ruim woonstel het manjifieke uitsigte. 'n Strykyster en -plank kan op versoek voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eet-geriewe wat wasbak insluit. Geriewe sluit 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, filterkoffiemasjien, dompelkoffiepot, eetgerei en breekware in. Let asb. dat daar geen stoof in Sea Studio is nie. Die eenheid word nie daagliks skoongemaak nie. Addisionele skoonmaakfooie is van toepassing indien nodig.

Huisreëls

Partytjies, geraas en harde musiek is verbode.
Besoekers word nie toegelaat nie, om die privaatheid en veiligheid van gaste te verseker.
Alle gaste wat inklok moet ingeboek word, insluitend kinders.
Geen troeteldiere nie.
Rook of vaping in die eenhede is verbode.
Die verblyf laat nie trou-voorbereidings in enige van die eenhede toe nie, maar indien gaste hierin belangstel, kan hulle die verblyf kontak om navraag te doen.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-weg 302, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3594a1db3e55c8faa84e2752148bed3a3ee4bc3f5bac458549e4170daf13245bb1a168fad59df8f2ecb6d2e137248f4b33fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 302 Old Seaview Road Chelsea 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.00639409349 25.44533536023
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem