Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Studio

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 83, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sea Studio is 'n mooi selfsorghuis in Kleinmond wat deel is van Suid-Afrika se Walviskus. Die huis is 900 m van die hoofstrand af.

Die huis is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en twee oopplan-kombuise, -eetarea en -leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed, geskik vir 2 kinders. Beide badkamers het 'n bad en 'n stort. Een toilet is apart.

Die kombuis is met 'n Smeg gasstoof en oond, 2 yskas-vrieskaste, 'n mikrogolf, lugbraaier, Nespresso-koffiemasjien, ketel, skottelgoedwasser en ysmasjien toegerus. daar is ook 'n splinternuwe LG wasmasjien-tuimeldroër-kombinasie. Gaste kan die see hoor vanuit die kombuis. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n platskerm-TV en 'n see-uitsig. Daar is onbeperkte WiFi met 'n slim-TV.

In die middel van die huis is daar 'n groot opelug-braai. Indien die weer nie braai toelaat nie kan gaste 'n glasie wyn voor die kaggel geniet of Netflix kyk. Hierdie verblyf het 'n omsetter wat krag aan die TV, WiFi en sommige van die ligte vir ten minste 4 uur voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Studio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Sea Studio
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Ligging

  • 2de Laan 83, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 83, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc70a8347426f62fa36169af7a9dfb4ee0daa91c0dc3a7b3cc151a420f14a19d75da9ef2dd5cff1aa60594b7aa342cdc1b1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 83 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343245 19.026821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem