Bloubergstrand Akkommodasie by Sea the Mountain | LekkeSlaap
+30

Sea the Mountain

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 398 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marinerylaan, H206 Dolphin Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea the Mountain is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Seebriesies en asemrowende uitsigte wag op gaste by hierdie bekoorlike vakansiewoonstel wat net 'n paar tree vanaf die Atlantiese Oseaan en wit sand strande is.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n skuifdeur wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die gastebadkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklik sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. 'n Kot is beskikbaar op versoek. Daar is nie internet in die eenheid nie. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland en die Atlantiese Oseaan in die verte.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea the Mountain sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Sea the Mountain
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinerylaan, H206 Dolphin Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea the Mountain het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 398
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 398
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 398
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marinerylaan, H206 Dolphin Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3d1d7302b1918d2aea134cab2128e5150bfff15c0ac28840cd276f7115665ea6e08c8d9fee9c624441a06f5731c2d30c4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 398  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Marine Drive Dolphin Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -33.8307262 18.482167
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za