LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Two Coasts | LekkeSlaap
+28

Sea Two Coasts

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 24, Heiderand, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sea Two Coasts is die rustigste selfsorghuis met slaapplek vir 5 in 'n rustige area in Mosselbaai.

Dié huis beskik oor 2 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 1 oopslaanbank. Die eerste badkamer het ‘n baie moderne stort en die tweede badkamer het ‘n lekker bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ‘n gasstoof, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n etenstafel. Die sitarea het ‘n slim-TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na ‘n braai-area met oopskuif-glasdeure en ‘n ingeboude braai. Daar is ’n dubbelmotorhuis met 'n afstandbeheer-deur en dit is veilig.

Mosselbaai bied doen dinge soos visvang, swem, branderplankry, sonsondergang-bootvaarte, bergfietsry, bingo, voetslaan, valskermsweef en sandplankry. Gaste kan ook die Kaap St. Blaise-vuurtoring, die Bartolomeus Dias Skeepsvaartmuseum, Garden Route Casino en Langeberg Mall besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Two Coasts sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sea Two Coasts
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Olienhoutstraat 24, Heiderand, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Two Coasts het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 24, Heiderand, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c6bf64b75a9c6e8d008c813d24f8a675a993626c0f6167f1b15694802208155914f972fbd52272619da3edb2fc341098d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 24 Olienhout Street Heiderand 6511 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.187887686782 22.112236373016
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem