LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Two Coasts | LekkeSlaap
+28

Sea Two Coasts

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sea Two Coasts
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sanette B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette B
Gesin met tieners

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad.

Bitter netjies en lekker ingerigte huis met alles wat jy nodig het om gemaklik en lekker te bly. Abie het seker gemaak ons het als wat ons nodig het. Ons sal vir seker weer hier 'n draai maak.

Albert B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant. Uitstekende verblyf en baie modern. Kuier en braai-area perfek.

Sea Two Coasts is 'n baie lekker huis om in te bly. Uitstekende geriewe. Lekker sentraal en naby die strand en Mosselbaai Punt. Ek sal dit vir seker aanbeveel. Vriendelike omgewing en bure. Baie veilig.

Tamryn M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn M
Saam met vriende

Its was awesome comfortable and safe.

Everything was great.

Landie S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie S
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig.

Ons het baie lekker by Sea Two Coasts gebly. Die huis is baie mooi skoon en modern. Baie rustige area. Sal baie graag weer daar bly!

Madre S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre S
Saam met vriende

Wonderlike plek. Ruim. Veilig. Baie netjies.

Lieflike braai-area. Modern met meer as genoeg plek om lekker rustig te kuier met gesin. Buite is daar meer as een area om lekker te sit en ontspan. Eienaar was verskriklik behulpsaam en het gereeld seker gemaak alles is nog reg en in plek. Enige navrae was dadelik op gereageer. Gratis WiFi met Netflix en YouTube beskikbaar.

Sea Two Coasts se terugvoer

Dankie Madre.
Altyd weer welkom, julle moet ook die ander plekkie besoek La Palms.

Sea Two Coasts
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 24, Heiderand, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c6bf64b75a9c6e8d008c813d24f8a675a993626c0f6167f1b15694802208155914f972fbd52272619da3edb2fc341098d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 24 Olienhout Street Heiderand 6511 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.187887686782 22.112236373016
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem