Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Valley Villa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

A-Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 16 resensies vir Sea Valley Villa
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Lyn M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn M
Saam met vriende

A comfortable overnight stay.

Louise was extremely helpful and we found the property to be more than adequate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Valley Villa se terugvoer

It was lovely to host you and your friends Lyn.
Thank you for your review, much appreciated.
Have a blessed year ahead

Sea Valley Villa
Karl S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, quiet place.

The roll of the ocean's waves close by adds a sense of peace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Valley Villa se terugvoer

Thank you very much Karl, I enjoyed meeting you both.
So glad you enjoyed your stay.
Have a lovely new year

Sea Valley Villa
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hessie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and friendly landlady.

We enjoy our stay at Sea Valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Valley Villa se terugvoer

Baie dankie. It was lovely to meet you. I enjoyed hosting you and look forward to another visit from you both.

Sea Valley Villa
Linda Louise H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linda Louise H
Saam met vriende

An enjoyable stay.

We had a short, but enjoyable stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Aangename verblyf.

Ons het 'n kort, maar aangename verblyf gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Valley Villa se terugvoer

Thanks Linda, keep well.

Sea Valley Villa
David D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike rustige atmosfeer met seebries en geluide van see in agtergrond.

Eienares baie tegemoetkomend en gasvry. Ruim kamers uiters netjies gemeubileer. Steurnisvry met sekuriteit vir totale gemoedsrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Valley Villa se terugvoer

More David,

Baie baie dankie vir die resensie die is net wat my dag mooi maak.

Dit was baie lekker om u familie ontmoet en ek het julle geselskap baie geniet.

Sien uit om julle in die toekoms weer hier te hê.

Baie geluk met goeie avonture voorentoe.

Beste Wense,
Louise

Sea Valley Villa
Marietjie B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en 'n vriendelike gasvrou.

Het dit baie geniet. Sal dit aanbeveel as 'n gesinsvakansiehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elne H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what I expected in the least.

Accommodation was really not up to standard. The couches in the lounge were full of cat/dog hair and throws were thrown over the couches to cover holes and torn places, which are in a really bad state. Not comfortable at all. The little oven was full of mould and not clean at all. No decent cutlery was available (cups, teaspoons, plates, pans) not even sure if people use these on a normal/daily basis. The entrance and exits are really odd and the patio door does not even close up properly - not ideal for winter time. The TV does not have proper channels to watch. It was such a cold and wet weekend, would have been ideal to stay indoors, but the accommodation forced us to drive around the entire time. No proper bedding/blankets were available either. We were actually looking for another place to stay for the Saturday evening, but all were fully booked. The beds are so uncomfortable, there is no way any person can sleep on it, not to mention the pillows.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Valley Villa se terugvoer

I am so very sorry- that Mr/Mrs Elne Hector did not find anything to be good enough. This is the worst review I have had ever. Fortunately all things will be improved.
I am so greatfull thus, that I have had some lovely reviews.

I am sorry Elne that you had a cold weather weekend- the heater in cupboard is/was available. I do ask guests to let me know if they have any queries, complaints and I regret that I was not given the option to help whilst you were here.

The throw's - are not there to hide anything but to add to comfort and feeling of warmth. The couch is covered in three colours intended to be creative in line with theme in lounge and washed after each visitor.
The TV does have several channels as part of the family package advertised.
Stove: a number of self-catering accommodation facilities do have a small stove usually with microwave they find this sufficient for weekends.
As for the mould, I will inspect and fix immediate.

Beds: this is the first complaint - I think you took the bedroom pale green decor - this has a Hotelier Private Collection Mattress - please confirm as I will then look at replacing this.
The other mattresses available in the other vacant bedrooms were Edblo Best Sleep and Sealy Posturepedic Prestige.

The pillows: a variety is presented - Anti-Allergy Holofibre, Down and Memory Foam - please advise pillow type you prefer so I can source same
If one could go back in time - so sorry you did not enjoy your stay.
May your future stays be happy occasions.
Take Care.

Sea Valley Villa
Esther S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, sal altyd weer wil teruggaan as ek in Port Alfred is.

Die gasvrou was uiters vriendelik en behulpsaam en het gesorg dat ek alles het wat ek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Valley Villa se terugvoer

Baie, baie Dankie Ester.
Ek sal graag vir jou weer ontmoet en meer van die dorp vir jou wys. Ek's vandag nou klaar besig met beddens beter maak en die tuin het 'n nuwe bedding buite die sitkamer.

Beste
Louise

Sea Valley Villa
Sarah H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a restful stay at Sea Valley Villa. Anna Lousie and her friendly cat "Gina" were fantastic hosts.

The house is huge and enough space for holiday makers visiting the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Valley Villa se terugvoer

Hi Sarah,

Thank you very much for your kind review, hope Jeffreys was lovely.
I enjoyed meeting and chatting with you.

Take care and keep smiling.
Best wishes,

Louise and Baby Gina

Sea Valley Villa
Lindeni N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindeni N
Saam met vriende

Had a wonderful stay

It was nice staying at Sea Valley, hospitality of the hostess is valuable and appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thulas Y - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thulas Y
Gesin met klein kinders

It's a home away from home accomodation.

Looking forward to spend my next PA visit at Sea Valley Villa. The owner is very friendly and warm hearted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joe L
Gesin met tieners

We enjoyed our stay

We had a good stay, with some areas of attention sent onto management to look into. Overall, Sea Valley Villa is a lovely place and we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede; eienaar gasvry.

Waarde vir geld. Vriendelik en gasvry. Sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacky D
Saam met vriende

Very safe

Good service and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Het tuis en veilg gevoel.

'n Wonderlike en pragtige plek om te bly. Het tuis en veilig gevoel. Vriendelike diens en ons is spesiaal bederf met ons wittebrood. Sal graag weer daar wil bespreek met volgende kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Downs-laan 15, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5981300249b7f3963ea9f0289ec7e311582d948b3b319da5fb7b5f42cc69d92111057d445da8a15f2d5849e3273783c5cee9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 15 South Downs Avenue Forest Downs 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.614566782879 26.876721245369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem