Mountain and Sea View Apartment in Waves Edge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain and Sea View Apartment in Waves Edge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en smaakvol versierde woonstel met 2 slaapkamers in die Waves Edge-kompleks in Big Bay. Die kompleks is stapafstand van die strand af en gaste kan gedeeltelike see-uitsigte en 'n uitsig op Tafelberg van die balkon af geniet.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n koningingrootte-bed. Die woonstel het lugversorging en topgehalte-toestelle soos 2 platskerm-TV's en 'n patio met braaigeriewe. Die kombuis het 'n ontbythoekie en is toegerus met 'n oond en stoof, yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, ketel en 'n broodrooster.

Gaste mag gebruik maak van die kompleks se swembad. Dit is 'n vlieërbranderryer se droom.

Slaapplek

'n Bespreking by Mountain and Sea View Apartment in Waves Edge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Portugees

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain And Sea View Apartment In Waves Edge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za