LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea View Apartment Shakas Rock | LekkeSlaap
+11

Sea View Apartment Shakas Rock

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Drive Eenheid 19 Kamari, Dolfynkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea View Apartment Shakas Rock is 'n unieke Mediterreense sekuriteitslandgoed teen die see in Shaka's Rock wat spog met 2 privaat strande. Die see-uitsigte is pragtig en daar is 'n privaat en 'n gemeenskaplike swembad.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer.

Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, woonkamer en sitarea. Eersgenoemde is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en daar is gerieflike sitplek en 'n plafonwaaier in die woonkamer Die leefarea lei na 'n veranda met 'n sitplek en braaigeriewe.

Sea View Apartments se swembad is direk agter die woonstel en daar is voetslaanpaaie en pragtige tuine in die landgoed. Verder is daar 'n gemeenskaplike tennisbaan en 'n speelarea vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea View Apartment Shakas Rock sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Sea View Apartment Shakas Rock
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ocean Drive Eenheid 19 Kamari, Dolfynkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea View Apartment Shakas Rock het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Drive Eenheid 19 Kamari, Dolfynkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZGI2OTM1LTNmZjAtNDMwYS1iOTFkLTI1ZWI3MjNiZDk3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 101 Ocean Drive Unit 19 Kamari Dolphin Coast 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.524836589795 31.224643642327
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!