LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea View Apartment Shakas Rock | LekkeSlaap
+11

Sea View Apartment Shakas Rock

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Sea View Apartment Shakas Rock
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mariana S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Gesin met tieners

Verfrissend!

Waarde vir geld. Naby see en lagoon. Netjies skoon. Dalk net iets oor te dink, daar is geen kas om groceries te stoor nie. Nie 'n issue nie, maar van die ligte het nie gewerk nie en die lounge area se fan het ook nie werk nie. Dalk in peak summer season moet hulle seker maak die fans werk! Stunning plekkie en skottelgoedwasser vir seker 'n wenner!

Zita-mari G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zita-mari G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Lekker gebly. Lekker ruim, netjies en skoon verblyf met 'n ongelooflike see-uitsig. Stil en veilig met toegang tot privaat strand en klimraam vir die kinders om te speel. Sal graag weer daar gaan kuier.

Andre S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Gesin met tieners

Veilig, netjies en aangename verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet. Die eienaares was vriendelik en behulpsaam. Die ligging was baie goed en die woonstel was netjies en goed gemeubileerd.

Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Drive Eenheid 19 Kamari, Dolfynkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZGI2OTM1LTNmZjAtNDMwYS1iOTFkLTI1ZWI3MjNiZDk3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 101 Ocean Drive Unit 19 Kamari Dolphin Coast 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.524836589795 31.224643642327
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!