Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea View at Reebok

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Sea View at Reebok
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tanya V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Ons was baie vriendelik verwelkom, oom Gert en Tannie Joanie, is 2 pragtige mense.

Baie gerieflike plek om vakansie te hou, lieflike see-uitsig. Sal definitief weer van hulle huisie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Altyd 'n plesier om sulke pragtige mense te hê as gaste. Vertrou ons sien julle weer gou. G & J

Sea View at Reebok
Suretha [soekie] V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha [soekie] V
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig.

Ons het baie lekker daar gebly en sal enige tyd weer terug gaan. Die see uitsig is mooi en in die aande is Mosselbaai se liggies pragtig. Die eienaars is baie verwelkomend en doen alles om mens lekker te laat bly. Die tuin is ook so mooi gedoen en die kinders het lekker buite gespeel sonder dat ons hoef bekommerd te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was net 'n plesier om sulke pragtige mense te kon hê as gaste. Groete vir almal en vertrou ons sal julle weer sien.

Sea View at Reebok
Ina F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte was baie lekker. Sal beslis weer gaan.

Ongelooflik lekker gebly. Stil, netjies en die uitsig was so mooi. Loopafstand van die strand. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons het julle kuier baie geniet. Julle is baie spesiale mense. Geniet dit en hoop om julle gou weer te sien. Gert & Joanie.

Sea View at Reebok
Marietjie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier, pragtige ruim woonstel, sal hierdie plekkie aanbeveel vir e.

Febr 2024 - baie dankie vir julle gasvryheid, die mooiste blyplekkie van julle, skoon, netjies. Alles in tip top kondisie, sal vir seker weer daar gaan kuier. Alles was 100%. Baie blessings vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit is altyd lekker om wonderskone gaste soos julle te kan huisves. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Gert en Joanie

Sea View at Reebok
Claudia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemengde gevoelens.

Die uitsig by hierdie plekkie is onverbeterlik. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ek moet ongelukkig sê dat ons verblyf hier nie gemaklik was nie. Die woonstel het desperaat 'n diep skoonmaak nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Kan bevestig dat skoonmaakdienste elke keer die eenheid skoonmaak as gaste uit is, en ons kyk persoonlik dat alles skoon en reg is voor nuwe gaste arriveer.

Sea View at Reebok
Johannes F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes F
Gesin met klein kinders

Lekker.

Was baie lekker en netjiese plek. Sal weer daar bly. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Dit was regtig 'n plesier om sulke wonderlike gaste te kon hê. Dankie dat julle die plekkie so mooi skoon gelos het, en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete, Gert & Joanie

Sea View at Reebok
Amy B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy B
Gesin met tieners

Lieflike rustige plek met wonderlikste uitsig.

'n Wonderlike verblyf gehad. Die lieflike see-uitsig was onbeskryflik. Eienaars so vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige omgewing!

Baie dankie, julle is 2 wonderlike mense. Baie dankie vir die manier waarop jy ons met ope arms ontvang het. Julle het 'n pragtige, veilige en mooi, gerieflike plekkie met baie spasie en alles wat mens benodig. Pragtige panoramiese uitsig oor Mosselbaai en hul aandligte. Die woonstel bied ook veilige parkering. Julle het gevoel soos familie, julle warm en omgee, baie dankie. Ons kom beslis weer en sal julle hoogs aanbeveel! Voorspoedige 2024 vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die mooi positiewe terugvoering. Dit is altyd lekker om sulke pragtige mense soos julle te ontvang. Geseënde jaar vir julle.

Sea View at Reebok
Naomi N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi N
Gesin met klein kinders

Wens ons kon langer bly!

Uitstekend! Baie netjies! Voel soos my eie huis! Het alles wat mens moontlik kan nodig kry en meer! Naby strand en 'n lieflike uitsig! Kindertjies het dit geniet. staan reg vir enige iets, voel soos familie! Sal dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Gesin met klein kinders

Dit is een van die beste en veiligste kuiers. Die plek sien ons weer.

Dit lyk klein op die webwerf maar wat 'n verrassing. 'n Foto regverdig nie die mooi uitsig, dag en aand, nie. Daar is soveel om te doen dat dit selfs aanloklik is in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek.

Uiters vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou. Plek is uitstekend geleë met 'n pragtige uitsig oor die see. Sal baie graag met my volgende trip weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Baie dankie Theo vir die positiewe terugvoering, en was net n plesier om sulke pragtige mense soos julle te kon ontmoet. Glo ons sal weer sien. Groete G & J

Sea View at Reebok
Corne S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Mense was baie vriendelik en behulpsaam. Stapafstand van strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien. Groete Gert & Joanie

Sea View at Reebok
Thersia H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Die uitsig was perfek.

Die binnebraai was perfek vir die koue aandjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Bly dat julle dit geniet het en die plekkie so mooi agtergelaat het. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Gert & Joanie

Sea View at Reebok
Louise B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Baie netjies, veilig. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien. Groete Gert & Joanie

Sea View at Reebok
Annemarie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D
Gesin met klein kinders

Wonderlike blyplek en vriendelike eienaars.

Ek en my gesin het baie lekker by Sea View at Reebok gebly. Gert en Joanie het ons vriendelik ontvang en gereeld kom kyk of alles nog reg is. Hulle was ook baie tegemoetkomend in terme van ons twee klein kinders se behoeftes. Ons sal graag weer by hulle tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Altyd lekker om mense te he in die woonstel wat dit geniet. Hoop om gou weer te sien. Groete G en J.

Sea View at Reebok
Carlynne K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlynne K
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsig.

Die eenheid is baie netjies en ruim. Op die eienaar se perseel geleë met 'n baie netjiese tuin. Wel 'n tweeplaatstoof, maar geen oond. Groot yskas/vrieskas. Geen load shedding, heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Kan die see sien van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en hopelik kan julle volgende keer sommer langer bly. Groete en sterkte vir julle.

Sea View at Reebok
Gerhard K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, waarde vir geld, pynlik netjies.

Soos gesê, jy kan nie verkeerd gaan nie, indien dit jou nie tevrede stel nie, sal niks nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, Gerhard. Altyd bly as iemand lekker gebly en dit geniet het. Groete en hoop om sommer gou weer te sien. G & J

Sea View at Reebok
Ansa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Wat jy op foto's sien is wat kry, skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om pragtige mense soos julle te ontvang. Groete Gert en Joanie

Sea View at Reebok
Christelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf in 'n stil buurt met 'n mooi see-uitsig.

Ons sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer en hoop om julle gou weer te sien. Groete. Gert & Joanie

Sea View at Reebok
Mero W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mero W
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Net om so bietjie weg te breek van die omgewing en sy dinge na 'n plek waar jy jouself vind. Dis rustig en daar is van alles wat jy nodig het, die Greylings het ons met ope arms ontvang en dit was die tweede keer wat ons hul akkommodasis gebruik en osn is een van die goeie dae weer daar met 'n groter groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Dankie Mero. Dit is altyd lekker om gaste te he wat dit geniet het en weer wil terugkom. Groete en hoop om gou weer te sien. Gert en Joanie

Sea View at Reebok
Audrey O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and comfortable accommodation with beautiful views.

Gert and Joanie were very welcoming. The accommodation is better than it looks in the photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Thanks Audrey and Johan for the review. We always appreciate beautiful guests like the 2 of you and hope to see you back soon. Take care. Gert and Joanie

Sea View at Reebok
Bronwyn M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel in Reebok.

Dis 'n baie lekker plekkie, die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Mooi see-uitsig, modern en netjies. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Altyd n plesier om pragtige mense in ons plek te he. Groete en sien weer. G & J

Sea View at Reebok
Incke V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Incke V
Gesin met klein kinders

Ons huis weg van die huis.

Joanie het vir ons koffie, tee, suiker, melk, water en alles gegee wat ons nodig gehad het. Sy was so gasvry gewees en die plekkie is nuut en het alles wat jy sou benodig, van n ingeboude braai, na die mooiste uitsig oor die see en Mosselbaai se aand liggies. Die prys is regtig baie goed vir alles wat ingesluit is. Daar is tot ononderbroke kragtoevoer tydens beurtkrag en jy weet nie eers dat daar beurtkrag is nie. Ons klein kinders kon veilig en lekker op die grasperk speel en ons kon hul heeltyd sien. Ons gaan beslis weer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Dit is altyd n voorreg om sulke pragtige mense soos julle te he in ons plekkie. Ons is so bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien. Groete aan almal.

Sea View at Reebok
Hester R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil sommer vir altyd daar bly.

Baie dankie aan Gert en Joanie, jul is 2 wondelike mense, jul het 'n pragtige, veilige en mooi, gerieflike plekkie, netjies, veilige parkering, jul het gevoel soos familie, jul warm en omgee, baie dankie. Ons kom beslis weer en ek beveel jul 200% aan vir enige persoon. Nogmaals baie dankie. Amper vergeet ek, daar is nie loadshedding by Seaview nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Hi Hester
Vreeslik dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is altyd geseen om sulke wonderlike mense soos julle te kan huisves in ons woonstel. Ons glo en vertrou ons sal julle gou weer sien.
Groete
Gert en Joanie.

Sea View at Reebok
Jacques D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en netjies.

Ruim, aangename verblyf, skoon en netjies. Aangename gasheer en -dame. Veilige parkering. Lekker sentraal. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Dit is altyd net aangenaam en n voorreg om mense soos julle te kan akkommodeer in ons plekke. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete G & J

Sea View at Reebok
Leslie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S
Gesin met tieners

Een nag oorgeslaap by Gert en Joanie.

Baie spasie, panoramiese uitsig oor Mosselbaai en Hartenbos, woonstel het alles wat mens nodig het en jy word so gasvry behandel. Ons kan nie wag vir ons volgende langnaweek of verlof nie - ons gaan definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea View at Reebok se terugvoer

Dit was regtig net 'n voorreg om sulke gaste soos julle te he in ons plekkie.
Hopelik sien ons gou weer.
G & J

Sea View at Reebok
Vanaf
R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witstinkhoutkeeromstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06a63bc29207c8b93b003e523bcbe79241ab19f081e9eb6d6bc10ef9bd51c383d81855ea92dd6c7404971a0d38d3ac3a8824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 7 Witstinkhout Close Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073647552451 22.170055352779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem