Gordonsbaai Akkommodasie by Sea View Cottage and Apartments | LekkeSlaap
+22

Sea View Cottage and Apartments

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Watsonia-straat 12, Mansfield, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R895 R806 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sea View Cottage and Apartments is in een van die boonste strate in Gordonsbaai geleë. Elke eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en bied asemrowende uitsigte oor die baai.

Dié 120 m² dubbelverdieping kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 kamers, een op elke verdieping. Elke kamer het sy eie badkamer. Die kombuis is met 'n oond, stoof en mikrogolf toegerus. Gaste kan die see- en berg uitsigte op die stoep of die balkon geniet.

Die eenslaapkamerwoonstel is ruim en het 'n kombuisie, sitarea, koningingrootte-bed, 'n bad en 'n instap-stort. Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n hoekie waar die wind nie waai nie en dit bied 'n lieflike uitsig oor die Helderberg-vallei en Valsbaai.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met DStv.

Die instansie is gerieflik slegs 1 km vanaf die Checkers Gordon's Bay Mall en 2 km vanaf Bikini Beach en Sunset Beach. Gordonsbaai bied 'n verskeidenheid restuarante en is naby die Somerset Mall, asook die Waterkloof-wynlandgoed, Vergelegen-wynlandgoed en ander besienswaardighede in die area.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sea View Cottage and Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Watsonia-straat 12, Mansfield, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea View Cottage and Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R895
Vanaf R806
per nag (vir 2 persone)
was R895
Vanaf R806
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Watsonia-straat 12, Mansfield, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5iJX0UBdV27TqkV2cpExtu8eLKgc0es1I3RY9PQq60uNTm5CY1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R895, nou Vanaf R806  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 12 Watsonia Street Mansfield 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.158053962782 18.885385394096
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za