LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea View Holiday House 35674 | LekkeSlaap
+19

Sea View Holiday House 35674

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoelaan 42, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Sea View Holiday House 35674 is 'n heerlike selfsorgvakansiehuis en binne maklike bereik vanaf die strand in die kusdorpie Reebok. Die dorpie is tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier en 'n kort motorrit vanaf Hartenbos, Mosselbaai en George.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 6 slaapkamers en het slaapplek vir 12 gaste. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping, elk met 'n koningingrootte-bed, Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping, elk met 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n bababed en die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 1 badkamers.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank. Die leefarea op die boonste verdieping bied toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die leefarea op die onderste verdieping het 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek en 'n braai-area word voorsien.

Daar is verskeie besienswaardighede in die area soos, Botlierskopo Wildreservaat, Reebok se strand, Kleinbrak se strand, De Dekke restaurant, Oubaai Gholflandgoed en die Garden Route Casino. Daar is ook verskeie doendinge, soos swem, voetslaan, bergfietsry, kajak, visvang, vakskermsweef en wynproe

Slaapplek

’n Bespreking by Sea View Holiday House 35674 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xStapelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Koedoelaan 42, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoelaan 42, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA7NkVMhhUY5sBfNUpLfY0vihzKcZ8qjUNrrf0kgS3C73HrVBBk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (plek vir 12) 42 Koedoe Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076739 22.167282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!