LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Views Self-catering | LekkeSlaap
+17

Sea Views Self-catering

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 4 Julie 2022

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 47, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 R1 015 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Views Self-catering is 'n lieflike woonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in die Strand. Die kompleks is naby die strand, 'n binnenshuise swembad met 'n Olimpiese grootte, restaurante en winkelsentrums.

Dié sonnige woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n opvoumatras.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer en hoofslaapkamer spog met 'n volle uitsig oor die see. Eenheid het TV met satelliet kanale.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, tuin en tennisbane.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Strand Waterworld, Helderberg wynplase en Cheetah Outreach.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Views Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Sea Views Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusweg 47, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Views Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R1 450 R1 015
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 47, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa32da4cec621e6a36c9915fdd4f2d8e77c8d16ab8456589aaa7434824d7c979ef5585e9e569a6a141eec0590c6d5809c8f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450, nou Vanaf R1 015  per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 47 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.121128 18.830954
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!