Voorbaai Akkommodasie by Sea Villa @ Diaz Beach | LekkeSlaap
+23

Sea Villa @ Diaz Beach

Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 7 Aug 2020 tot 11 Des 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard 38 , La Palma Villas 16, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 R546 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Villa @ Diaz Beach is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kus-kompleks in Mosselbaai bied. Dié kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand slegs 250 m vanaf die kompleks.

Dié volledige gemeubileerde woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en word deur 2 van die kamers gedeel.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en toonbank. Daar is 'n beskutte balkon met 'n etenstafel vir 6. Daar is ook 'n TV, DStv, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Doendinge in die omgewing sluit in 'n swembad, winkelsentrum, restaurante, voetslaanroetes, die hawe, gholfbane en wildreservate.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Villa @ Diaz Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 30 resensies vir Sea Villa @ Diaz Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusboulevard 38 , La Palma Villas 16, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Villa @ Diaz Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R840
Vanaf R546
per nag (plek vir 6)
was R840
Vanaf R546
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard 38 , La Palma Villas 16, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmKcLzQ9iFZ3OrVNaXvzBUlyGJfFhnHYzXUI7skEs5EFxQFBNVX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R840, nou Vanaf R546  per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 38 Beach E Boulevard La Palma Villas 16 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.157013360009 22.109182367494
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za