LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Waves | LekkeSlaap
+17

Sea Waves

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sea Waves, Marienerylaan 1034, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 860 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Sea Waves bied slaapplek vir 12 gaste in 'n selfsorghuis wat net 'n paar tree oor 'n grasperk van die strand in Shelly Beach af is en gaste kan enige tyd gaan afkoel. Die huis is ideaal vir groot gesinne en vriendegroepe wat saam wil vakansie hou.

Die huis het 6 slaapkamers, 'n solderkamer, 5 badkamers, 2 sitkamers en 'n kombuis. Die eerste vyf slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die sesde slaapkamer en die solderkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Drie van die kamers het en suite-badkamers en die ander badkamers deel 2 addisionele badkamers.

Die ruim kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is 'n TV met DStv-kanale in die sitkamer. Die huis word daagliks skoongemaak en dit is baie veilig. Oorgenoeg skadu-parkering is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Waves sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Sea Waves
Netheid
4.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Sea Waves, Marienerylaan 1034, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Waves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 860
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 860
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sea Waves, Marienerylaan 1034, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxZTI1MmE1LTRiYzItNDFmZi1iNjlkLTA5N2JmODkzZWNlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 860  per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 Sea Waves 1034 Marine Drive 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.817585819577 30.404931306839
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!