Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Wind Self-Catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Sea Wind Self-Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiaan N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan N
Besigheidsreis

Gemaklike sakereis.

Die kamer was ruim en goed toegerus met die nodige selfsorgitems. Parkering is effens knap as daar meer as 2 voertuie is. Die kamer het 'n tafel waar mens gemaklik kan sit en werk, wat 'n groot pluspunt is. Andersins was dit gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomien T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Heerlike lapa. Sal weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was redelik goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Kragprop het onklaar geraak - oor Kersnaweek. Personeel kon help met verlengstuk. Eenheid het net skuifdeure en een klein venster in stort. Nie prakties vir warm aande nie - moet dus met skuifdeur oop slaap indien vars lug wil kry. Sal verkies om vensters en mooi uitsig te hê. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roan V
Enkelreisiger

Baie lekker.

Geen probleme nie dit was baie aangenaam. Was ongelukkig net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Wind Self-Catering se terugvoer

Thank you for staying with Roan. It was a pleasure meeting you and we hope to see you again in the near future.

Sea Wind Self-Catering
Pamela L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela L

Beautiful room, well equipped.

Very friendly welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Stayed there before and will stay there again. Clean and neat. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende maar die kombuisarea is onprakties.

Skoon en bruikbaar maar min beweegruimte, nie klankdig met bure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf - het alles wat mens nodig het.

Ons het verskriklik lekker gebly. Sanita is so gaaf en het die moeite gedoen om vir ons activities te boek wat ook baie lekker was. Wat ons baie waardeer het is die feit dat ons voor 14h00 kon inboek die dag met ons aankoms. Ek sal Sea Wind beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Netjiese kamers met alle benodigdhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talya B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, modern en alles wat nodig was!

Vinnige stop op ons pad gewees en ons wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H
Saam met vriende

Swakopmund se beste gastehuis diens in Namibië.

Sanita gaan voorwaar uit haar pad uit om gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ongekende moeite is vir die kleinste versoeke gedoen. Die personeel is uiters vriendelik en betroubaar. Is baie skoon en netjies. Sea Wind Self Catering Cottages is hoogs aanbeveelbaar. Die weer was heerlik gewees. Roomys was uitstekend. Elke sonsondergang was besonders mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette H
Saam met vriende

Asemrowend!

Baie vriendelike personeel, en baie behulpsaam. Alles wat jy nodig het is in die woonstel beskikbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otto N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto N
Saam met vriende

Netjies, skoon en bekostigbar.

Die eenheid het alles gehad vir selfonderhouding. Die plek is 'vars' en mens voel sommer lus om daar te bly. Alles skoon en netjies en ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit is ook naby die see, stapafstand, en mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Wind Self-Catering se terugvoer

Thank you so much Otto! We enjoyed having you with us and hope to see you again soon!

Sea Wind Self-Catering
Eddie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S
Gesin met klein kinders

Great attention to detail.

Even had toys for our 2 kids to play in the room. Kitchen contained everything one could possibly require. Very good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Wind Self-Catering se terugvoer

Thank you Eddie. It was such a pleasure having you and your family with us! We hope 2020 is a magnificent year for you and your loved ones.

Sea Wind Self-Catering
Jennie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie P
Gesin met klein kinders

Wonderful! Enjoyed very much! Thank you!

Very friendly and helpful staff! Went out if their way to make our stay comfortable - very much appreciated! We were a family - 3 couples and 1 couple with 2 month baby. Excellent venue and stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Wind Self-Catering se terugvoer

It was our absolute pleasure to have you and your family stay with us Jennie! We hope you come back soon.

Sea Wind Self-Catering
Angelique Stephanie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique Stephanie D
Gesin met klein kinders

5 stars.

The units are beautiful and you don't have to take anything along, they have everything you'll need. They will definitely see me again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corna H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna H
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het, veilig.

Alles het goed gegaan met ons bespreking. Goeie area, goeie restaurante naby, veilig gevoel. Baie vriendelike, effektiewe diens. Sal graag weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus. Ontvangs is effektief en het uit hulle pad gegaan om te help met navrae.

Die eienaar Annie is ook betrokke by die besigheid so enige probleme wat moontlik mag opduik kan hanteer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hubert K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hubert K
Enkelreisiger

'n Besondere plek!

Die eenhede by Sea Wind is baie slim ontwerp: mooi teëls, gerieflike beddens, goed ingerigte kombuis plus 'n braaiplek, baie mooi ruim badkamer, veilige parkering en dit word elke dag mooi skoongemaak. Wat meer kan 'n mens vra?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna B

Gerieflik en baie netjies.

Vriendelike ontvangs. Was behulpsaam om te help toe ons 'n dokter wou soek. Alles wat nodig is in kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretha S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gretha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly, netjies en rustig!

Baie oulike plekkie! Was so bly om 'n haardroër te sien aangesien ek myne in SA vergeet het, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilige parkering.

Lekker geslaap en daar is genoeg spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John R
Gesin met klein kinders

Baie rustig en stil.

Sea Wind beslis 'n goeie opsie vir ouerpaar met kleintjie of twee. Sal dit enige tyd aanbeveel. Bietjie ver van see as kinders lief is vir strand, maar uitstekende ligging met mall binne loopafstand vir ouers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jansie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jansie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed en netjies gewees.

Is aanvanklik in kamer 3 geboek. Hierdie is egter hopeloos te klein en onprakties indien langer as 'n dag gebly word. Die res van die eenhede is baie goed en waarde vir geld, en hul kon ons gelukkig oorskuif na 'n meer gerieflike eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louma D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louma D
Saam met vriende

Wonderlike verblyf en beveel sterk aan.

Dit was 'n wonderlike week in Swakopmund! Ontvangs reël alle aktiwiteite soos benodig met 'n groot glimlag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, goed toegerus en baie goeie waarde vir geld.

Die kamer is ruim, goed toegerus en baie goeie waarde vir geld. Goed geleë naby aan winkelsentrum en die strand. Ontvangs is baie vriendelik. Plek is mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda H
Gesin met tieners

Had a lovely stay at Sea Wind.

Facilities were neat and tidy. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het lekker by Sea Wind gebly.

Geriewe was netjies and skoon. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dean R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, very comfortable.

Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilza E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza E
Saam met vriende

Baie veilig en gasvry.

Geen uitsig, maar absoluut gasvry, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margien M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was top gehalte.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro F
Gesin met klein kinders

Jou huis weg van die huis af.

Baie skoon en netjies, kindervriendelike plek. Ontvangs was goed en almal was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer gebruik maak van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aroganietstraat 1, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvrdLPubO7eHkyIYOWKgS1XYsv68QsQ51RRkmGlaDGTqytaFnmD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 1 Aroganiet Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.642236746013 14.529252648354
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem