Meer-en-See Akkommodasie by Seabatical House | LekkeSlaap
+32
+32

Seabatical House

Selfsorg
  • Vanaf R4 600 per nag (vir 9 persone)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Octopus Arm, Richardsbaai , 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabatical House is 'n mooi selfsorghuis in Meerensee, Richardsbaai en is ongeveer 1 km vanaf 2 winkelsentrums en 3 km vanaf die hoofstrand. Die huis is ideaal vir gesinswegbreke.

Seabatical House bied slaapplek aan 9 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en skuifdeure wat na die tuin lei. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en ook skuifdeure wat na die tuin lei. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Twee ekstra gaste kan op slaapbanke in die leefarea slaap. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 3 stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en in die sitarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die eet- en leefarea het skuifdeure wat na die onderdakstoep lei met stoepmeubels en gasbraaigeriewe. Die dek lei na 'n tuin en 'n groot swembad. Daar is oorgenoeg parkeerplek vir voertuie en bote asook waentjies.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabatical House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Octopus Arm, Richardsbaai , 3900, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 600
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R4 600
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R4 600
per nag (vir 9 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Octopus Arm, Richardsbaai , 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Dylvrb0gkF3zNfeaVRaLMiK4Vy6pq36FBcjcxrham1LRNuYMv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 600  per nag (vir 9 persone) Octopus Arm Richards Bay 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.783123548236 32.111334884624
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za