Yzerfontein Akkommodasie by Seabird's Nest | LekkeSlaap
+36

Seabird's Nest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 38, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seabird's Nest is 'n pragtige B&B in die klein hawedorp Yzerfontein geleë aan die prentjiemooi Weskus van Suid-Afrika. Dié rustige dorpie is bekend vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, visvanggeleenthede en asemrowende natuurskoon.

Die smaakvol versierde verblyf beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Twee stapelbeddens en/of 'n opslaankot kan by Kamer Twee gevoeg word om kinders te akkommodeer en dit in 'n gesinskamer te verander.

Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met DStv in elke kamer. Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek.

Yzerfontein is bekend vir sy pragtige natuurskoon en ongerepte strande, insluitende die 16 Mylstrand wat strek vanaf die hoofstrand na die Weskus Nasionale Park wat aangrensend tot die dorp is.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Seabird's Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 38, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seabird's Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 38, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEUfdlA5xdVYoO8TaplyNunxsiFSnbaO7WCgBl6WLed4kQXaMQB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 38 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.3552391 18.1572912
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za