Margate Beach Akkommodasie by Seabrook 104 | LekkeSlaap
+8
+8

Seabrook 104

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van William O'Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Seabrook 104 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Seabrook Holiday woonstelkompleks geleë is. Die kompleks is bekend vir sy uitstekende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-doendinge. Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die dorp wat genoegsame geleenthede bied om dolfyne, walvisse, seevoëls en die sardientjieloop dop te hou.

Die hoofslaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed en daar is 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Altwee kamers het see-uitsigte. Die een badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort. Die woonstel is op die eerste vloer geleë en het 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en 'n ruim leefarea wat met leerstoele toegerus is. Die sitkamer beskik oor 'n TV met 11 DStv-kanale. Daar is groot skuifdeure waardeur jy die pragtige uitsig kan bewonder. Stap uit op die balkon om die heerlike seelug in te asem.

Daar is 'n onderdakparkeerplek, nommer G7, ingesluit by die eenheid en 'n kluisie word voorsien vir jou persoonlike items.

Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook 104 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Seabrook 104
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Op die hoek van William O'Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook 104 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van William O'Connor-rylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyYzQ5ODFhLTYwZjgtNGNjOS04Njk3LWRkNzlhMWQwOWZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.863584 30.370432
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za